
Oraait. Ons het nou n Afrikaanse deel bygegooi. Hoekom? Wel sal nice wees om te se dis vir ons Afrikaanse fan base, die 20 van julle, Maar dit is net makliker om in Afrikaans te skryf man. Dit wil my ook voorkom of daar meer Afrikaanse interweb surfers is as Engels as dit by aanlyn poefie praat kom. O ja, dit gaan ook nie korrekte Afrikaans wees nie, maar Afrikaans.
Tot dan, gaan kyk bietjie na WATKYKJY en SMOUS!
groetnis
TL
Tobie is the founder of ToobLippe. This site started as an experiment in tinkering with SEO, Python, PHP. He has an interest in all things technical, interwebbie, gym stuff, parties etc. He has been seen at work a coupe of times this year, and has heard he has a type 8 personality.
More about Tobie
Die Smous
Facebook
Twitter
RSS
Youtube
20/07/2010 at 09:32 Permalink
nee man. ek kan nie er… follow die blog in afrikaans…nie.
20/07/2010 at 16:51 Permalink
Nee man Gerald. Dis n maklike taal.