Archive > September 2010

Dis net grappies julle

Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.” Polisieman: “Ai meneer, die ander kar is dan ‘n koei…..!” Mike vra Kallie – Is Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal [...]

Continue reading


Lekker braai

Hier’s nou ‘n braai waar  mens lekker kan sit en kak praat…  Thanks Cas

Continue reading