Archive > February 2011

Die epic storie van Adriaan Berg – funny shit

Die is n storie in drie videos. Lees eers en dan kyk jy hulle een vir een. Net n Afrikaner sal die vang. Dit het alles begin met die Video. Die ene mr Bergh het die movie gemaak om homself te market vir die 2011 mr. Suid Afrika kompetisie. Dit is obvios dat die perd [...]

Continue reading

Epic fail at Grammy’s

Check die uit. Hulle reken die girl het dalk n stroke of iets gehad. Weird. Lyk soos die einde van happy hour by n ladies night.

Continue reading

Tooblippe doen baba kamer

Babakamer

Continue reading

Beste afrikaanse vuil site.

Ons almal ken seker nou al vir WatKykJy. Die ouens is die standaard in Afrrikaanse humor. Seker nie vir die faint hearted nie. Hulle raak nou bietjie commercial maar dit bly nog die beste site. Dit is ook nou hoog tyd dat n real challenger uipop iewers, net om die standaarde hoog te hou jy [...]

Continue reading


die ipad – hy kan teken

N prentjie op my ipad geteken vir my vrou!

Continue reading

Piet Retief op Facebook

Ek laaiks die kwaai….

Continue reading