Ek laaiks die kwaai….
Author Archive > ToobLippe
Nou vir die iPad
Ek is n laat aan nemer van tegnologie. Now from ipad! Miskien bring ons vir julle n bietjie meer nuus. Watch this space. tooblippe.
Brein poep 1 – Jan word wakker
Inleiding Volg Jan soos hy wakker word en probeer sin maak uit n lee bestaan? Hoe kom ek hier en hoekom is die songod Ra depressed? Waarom is daar n opegewonde posbus in Knysna? Wat maak daai geraas en wat de donder stink so? Hoofstuk 1 – Onwaak Jan word wakker Jan maak sy oe oop. [...]
julle moet n lekker daggie he hoor!
Eh het die nouenet van iemand se FB profile afgehaal. O afrikaans kan darem crap ook wees.
Grappie
Dit was onthaal-aand by die ouetehuis, en Klaas die hipnotiseur is genooi om die ou mensies te vermaak. Hy verduidelik: “Ek gaan julle almal in ‘n beswyming laat verval en julle gaan dan presies maak soos ek sê.” Die opgewondenheid loop hoog en Klaas haal sy pragtige antieke sakhorlosie uit sy sak en begin dit [...]
Addictive little game
Man, I love this little game. You need to program the robot, and light up the blue squares. Try it. Just wait for it to finish loading.


Die Smous
Facebook
Twitter
RSS
Youtube