Ek laaiks die kwaai….
Category > Afrikaans
Dis net grappies julle
Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.” Polisieman: “Ai meneer, die ander kar is dan ‘n koei…..!” Mike vra Kallie – Is Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal [...]
Grappie
Dit was onthaal-aand by die ouetehuis, en Klaas die hipnotiseur is genooi om die ou mensies te vermaak. Hy verduidelik: “Ek gaan julle almal in ‘n beswyming laat verval en julle gaan dan presies maak soos ek sê.” Die opgewondenheid loop hoog en Klaas haal sy pragtige antieke sakhorlosie uit sy sak en begin dit [...]
Nou in Afrikaans beskikbaar
Oraait. Ons het nou n Afrikaanse deel bygegooi. Hoekom? Wel sal nice wees om te se dis vir ons Afrikaanse fan base, die 20 van julle, Maar dit is net makliker om in Afrikaans te skryf man. Dit wil my ook voorkom of daar meer Afrikaanse interweb surfers is as Engels as dit by aanlyn [...]
Die Smous
Facebook
Twitter
RSS
Youtube